Roeping om Werklike Liggame Tentoonstellinge te Sluit weens Ontstellende Oorsprong van Lyke

3 min read

Die verslag het daarop gewys dat die liggame meestal van die Nanjing Mediese Universiteit in China gekom het en onwettig verkry is.

Media PBS VSA het om 17:00 (in die 8ste kanaal – Cronkite News) Beforeitsnews berig dat Falun Gong-praktisyne versoek het om die Werkilike Liggame Tentoonstelling (Real Bodies Exhibition) in Arizona te sluit.

Dié lyke sluit in mense wat deur die polisie vermoor is, soos Uyghur-Moslems, Tibetane, Falun Gong-praktisyns en Christen-lede van kerke. “

Plaaslike Falun Gong-praktisyn Nick het gesê die uitstalling is walglik.

Volgens die PBS-nuusberig, “Die Werklike Liggame Tentoostelling (Real Bodies Exhibition in Scottsdale, Arizona, vertoon werklike menslike liggame.

“Hierdie monster kom van een liggaam. Die skeletspiere is verwyder om te demonstreer hoe hulle die skelet soos ‘n perfekte vel bedek. “

Ashley Carter, die gasheer van PBS het voorgestel dat meer as 200 kadawers in die uitstalling bewaar is.

Die uitstalling word beweer dat besoekers oor mense se liggame opgevoed word.

Falun Dafa-praktisynse van die Arizona Falun Dafa-vereniging, ‘n geestelike geloofsgroep, het egter geglo dat daardie ongeïdentifiseerde liggame van Shjinese mense as gevolg van hul oortuigings doodgemaak was.

‘n Falun Gong-praktisyn in Phoenix, het voorgestel dat die CCP die Falun Gong-praktisyne gemartel het. CCP het toe hul liggame aan die uitstallers vir winste verkoop.

Wie was sy?

Sheryl, ‘n ander Falun Gong-praktisyn in Phoenix, het voorgestel dat besoekers onkundig is van waar daardie liggame vandaan gekom het.

PBS het later grerapporteer dat die organiseerders beweer het dat die liggame uit verskeie universiteite in Shjina kom en dat die meeste van Nanjing Mediese Universiteit was en die bron van kadavers is liggaamskenking.

Volgens PBS se nuusberig het ‘n onafhanklike studie deur drie menseregte-deskundiges tot die gevolgtrekking gekom dat daar nie genoeg rekords was dat dié liggame van donateurs gekom het wat bereidwillig ingestem het om hul oorskot op so ‘n manier te vertoon nie.

Volgens die Falun Dafa Vereniging, “het die uitstalling beweer dat die lyke uit Chinese mediese skole gekom het.

Tog het baie soortgelyke liggaamsuitstallings in die verlede getoon dat die lyke deur die Shjinese regering aan verskillende Shjinese mediese skole geskenk is, wat beweer het dat die lyke onidentifiseerbaar was.

Sommige liggame van die uitstalling was van Dalian Hoffen Bio-Tech Co., Bpk, wie se raadslid Hongjin Sui aan die lig gebring het dat sommige lyke van die polisie afkomstig was.

Meer as 70 mediese personeel het versoek om op die uitstalling te ondersoek omdat dit die internasionale wette kan oortree.

Frankryk, Israel, Tsjeggië en die staat Ohio in die Verenigde State het reeds die uitstalling verban.

Kadaver verdeel in die middel

Volgens die e-pos van mediese personeel moet die organiseerders DNA-monsters uit die lyke neem. Deur dit te doen, kon Chinese gesinne wie familielede verloor het die identiteite van die lyke vergelyk en nagaan.

Die Falun Dafa-vereniging in Phoenix sal saamwerk met internasionale organisasies en regerings om die staatse regering in Arizona ‘n openbare brief te stuur.

Tot dusver is soortgelyke uitstallings in Los Angeles, die staat Ohio, Australië en sommige lande in Europa verban.

In September 2018 is die werklike liggaamsuitstalling in Sydney in Australië gedwing om vroeër af te sluit.

Volgens Globelnewswire het Real-Bodies-Exhibition in Noord Amerika gedebuteer by die Connecticut-Science-Sentrum, HARTFORD, CT, op Maart 1, 2019, tot Junie 30, 2019.

Falun Dafa is ‘n traditionele praktyk vir liggaam en verstand en gebasseer op die beginsels van Waarheid Barmhartigheid Verdraagsaamheid.

Die groep is sedert 1999 erg deur die Sjinese Kommuniste Party vervolg.

Leave a Reply

Copyright © All rights reserved. | Newsphere by AF themes.